my boxer het 7 puppies en hul nou 1 daggie oud. Ek is nie seker of ek hul stertjies moet laat afsit nie.Ons boxers het hul sterte en hul is net so mooi soos die wat nie het nie.Maar die vraag is gaan hul verkoop as hul sterte nie afgesit word nie. En waar kan mens dit doen in gauteng en wat kos dit omtrent?
No comments:
Post a Comment